1 / 12

GOUDKORRELS

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 29 September 2013 Blok E aan diens Prediker: Wesley Lamprecht. Vandag.

fergus
Télécharger la présentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 29 September 2013 Blok E aan diens Prediker: Wesley Lamprecht

  2. Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

  3. Vandag • Deurkollekte gaan vir motorwagte. • Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk in gevangenisse deur Kairos Bediening. • Daar is nie vandag kategese, kleuterkerk of aanddiens nie. Daar is wel vanoggend tee na die diens in die saal.

  4. Lief en Leed • Dink asseblief in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was: Deon Lindemann van Rosemarylaan 14, tannie Sannie Olivier, Lulu Lubbe van Monicalaan 4, se ma en Beatrix Minnie van Murraypark 8. Corné Gerber van Suzetlaan 23 se ma is baie siek.

  5. Verjaarsdae vandag en die week

  6. Verjaarsdae vandag en die week

  7. Ander sake Die kleingroep vir ouers met laerskool-kinders kom Maandagaand 18:30 in die konsistorie bymekaar. NUUT: Daar is ook nou Bybelskool Donderdagaand 19:00 by die kerk. Geen diens by Flamwood Landgoed eerskomendeVrydagoggend. Dienste hervat weer op 4 Oktober 2013. Bidgeleentheid: Ons bid saam op Sondae om 8h00 in die kuierkamer.

  8. GEMEENTEFUNKSIE, VRYDAG 1 NOVEMBER 2013 " 'n Reis om die Wêreld" Ons beplan om 'n lekker gesellige gemeentefunksie aan te bied waartydens u sal kennis maak met verskeie lande se tradisionele kultuur en kosse. Tydens die vergadering gehou op 9 September was daar groot opgewondenheid en het gemeentelede reeds na vore getree as organiseerders van stalletjies wat die volgende lande gaan verteenwoordig:

  9. Nederland – Ds Coenraad – 0827579308 • Duitsland - Ezna van Jaarsveld – 0732677732 • Mexico - Heinrich Wannenburg – 0722214169 • Indië – Selgroep vir jongmense – Ds Schalk –0799806927 • Griekeland – Margo de Jager – 0795007678 • Kammaland – Lulu Lubbe – 0726665798 • Wes-Kaap Wynroete – Kevin Smit, 083458306 en Johan Ferreira, 0826616438 • Mozambiek – Isabel Roets, 0829201557, Susan Roos van Zyl 0832920876 en Ben Kleinhans 0834476183 • Ierland – Ann Ebersohn 0720401695 • Bybellande – voorlopig Margo de Jager 0795007678

  10. Om hierdie funksie moontlik te maak, vra ons hulp met idees, voorstelle, beplanning en voorbereiding. Kom raak asb. betrokke en kontak die organiseerder waar u wil inskakel of bied uself aan met nog ‘n land!! • Meer inligting sal volg. • Hoof-organiseerder - Pieter Redelinghuys, Tel. 083 409 5343.

  11. KOSH Hervormingsfees 27 Okt 2013 • Al die KOSH gemeentes word genooi vir ’n spesiale byeenkoms op Sondag 27 Okt om 16h00 by Flimieda  vir ’n gesamentlike Hervormingsfees. Dit gaan ’n fantastiese geleentheid wees! Daar gaan ’n massakoor optree. Die diens gaan die vorm van “woord en lied” wees en gaan die formaat van ’n sangdiens aan-neem. Dit begin met samesang reeds om 15h50.

  12. Die diens eindig met ’n klimaks waar al die Belydenisklasse ’n verwerking van die Apostoliese Geloofsbelydenis  in ’n spreekkoor gaan voordra. Dit word gevolg met die gemeente wat saam met die massakoor gaan sing. • Om die massakoor daar te stel word elke gemeente gevra om 4 persone te stuur om deel uit te maak van die massakoor.   As u lief is vir koorsang en graag wil deelneem aan hierdie massakoor, maak asb kontak met ons leraars.

More Related