1 / 13

Waar sonder durf ons nie die Nuwe Jaar ingaan nie ?

Waar sonder durf ons nie die Nuwe Jaar ingaan nie ?. Eksodus 33:1-17. 1.`n Oorsig vd jaar. 2.Die uitdagings vd Nuwe Jaar. 3.`n Kosbare les uit die geskiedenis. Mislukking en die hoë prys daarvan .(v3,7 ).

crete
Télécharger la présentation

Waar sonder durf ons nie die Nuwe Jaar ingaan nie ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Waarsonderdurfonsnie die NuweJaaringaannie? Eksodus 33:1-17

  2. 1.`n Oorsigvdjaar 2.Die uitdagingsvdNuweJaar

  3. 3.`n Kosbare les uit die geskiedenis • Mislukking en die hoëprysdaarvan.(v3,7)

  4. 3. Julle is so 'n moedswilligevolkdatEkniesalsaamtreknahierdie land watoorloop van melk en heuningnie, want danverdelgEkjulle op pad daarheen." • 7. Moses het 'n tent gevat en ditverbuite die kampgaanopslaan. Hy het dit die tent van ontmoetinggenoem. Elkeenwatna die wil van die Here wouvra, het na die tent van ontmoetingbuite die kampgegaan.

  5. 4.Die waarde van `n Middelaar en Gebed • 12. Op 'n keer het Moses vir die Here gesê: "Kyk, U beveel my om met hierdievolkte trek, sonderom my meetedeelvirwie U saam met my stuur. Tog het U gesê: `Ek ken jou op jounaam; Ek is jougoedgesind.' • 13. As U my dangoedgesind is, maak my u wilbekend, sodatek U kan leer ken en kandoenwat U verwag. Onthou tog hierdienasie is u volk."

  6. 5.Die regtereaksie:(v4-6,8,10) Berou Verootmoediging

  7. 6.`n Kosbarebeloftemaar is ditgenoeg? • 1. Toe het die Here vir Moses gesê: "Trek nouhiervandaanafweg, jy en die volkwatjyuitEgiptelaatwegtrek het. Trek na die land toe watEk met 'n eedbeloof het aan Abraham, Isak en Jakob toe Ekgesê het: `Eksalditaanjullenageslag gee.' • 2. Eksal my engelvoorjouuitstuur en Eksal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusieteverdryf.

  8. 7.Die GrootWoord is uit • 14. Toe het die Here gevra: "Moet Ek self saamgaan en virjouvrede gee?" • 15. Toe het Moses virHomgesê: "As U nieselfsaamgaannie, moet U onsnie van hieraflaatwegtreknie.

  9. 16. Hoe sal die menseweetdatek en u volk u goedgesindheidgeniet as U niesaam met onsgaannie? Dit is juisdeurdat U met onssaamgaandatons, ek en u volk, anders is as al die andervolke op die aarde."

  10. 8. God se antwoord • 17. Die Here het vir Moses geantwoord: "Ookwatjynougevra het, salEkdoen. Ek is jougoedgesind en Ek ken jou op jounaam."

  11. Ons het die volmaakteMiddelaarwat reeds beloof het omvirons by die Vader in te tree en omsaam met onstegaan

  12. Die Goeie Herder

More Related