1 / 21

WISKUNDE EN WISKUNDIGE GELETTERDHEID

VOO Nasionale Kurrikulum Verklaring (Skole). Informasie Sessie. WISKUNDE EN WISKUNDIGE GELETTERDHEID. UITKOMSTE vir Info. Sessie. Begryp die beginsels van die NKV Begryp die verband tussen die AOO Leerareas en die VOO Vakke Begryp die ontwerpskenmerke van die NKV vakke.

vidar
Télécharger la présentation

WISKUNDE EN WISKUNDIGE GELETTERDHEID

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOO Nasionale Kurrikulum Verklaring (Skole) Informasie Sessie WISKUNDE EN WISKUNDIGE GELETTERDHEID

  2. UITKOMSTE vir Info. Sessie • Begryp die beginsels van die NKV • Begryp die verband tussen die AOO Leerareas en die VOO Vakke • Begryp die ontwerpskenmerke van die NKV vakke

  3. Uitkomstevir Info Sessie • Identifiseer dien opleidingsbehoeftes in tereme van nuwe inhoud/IKT vaardighede • Identifiseer moontlike leer- en onderrig ondersteunigsmateriaal (gedrukte materiaal sowel as sagteware)

  4. Wiskunde HG & SG Addisionele Wiskunde Gr. 10 in 2006 Gr. 11 in 2007 Gr. 12 in 2008 Handelswiskunde Funksionele Wiskunde 2006 en Daarna Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid Vervang:

  5. Beginsels van die NKV • Sosiale Transformasie • Uitkoms-gebaseerde Onderwys • Hoë Kennis en Hoë Vaardighede • Ge-integreerde en Toegepasde Bekwaamhede • Progressie • Artikulasie en Oordraagbaarheid • Menseregte, Inklusiwiteit, Omgewing en Sosiale Regverdigheid • Waardering vir Inheemse Kennis Strukture • Geloofwaardigheid, Kwaliteit en Doeltreffendheid

  6. Die Ses Leervelde vir Skole • Tale (Fundamentele) • Kuns en Kultuur • Sake, Handels, Bestuurs en Dienstestudies • Menslike en Sosiale Studies en Tale • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Natuur-, Wiskundige-, Rekenaar-, Lewens-, en Landbouwetenskappe

  7. Natuur-, Wiskundige-, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe • Wiskunde • Wiskundige Geletterdheid • Lewenswetenskappe • Natuurwetenskappe • Landbouwetenskappe • Rekenaar Toepassings Tegnologie • Informasie Tegnologie

  8. Huis Taal (20) ste Huis Taal/ 1 2 vakke 1 vak van Add Taal (20) Uit 1Leerveld dieselfde/ander Wiskunde/ (2 x 20) Leerveld(1x 20) Wisk. Gelet.(20) Lewensoriëtering (10) Reëls van Kombinasie Fundamenteel Kern Keuse 70 krediete 40 krediete 20 krediete

  9. Verband tussen AOO en VOO HNKV NKV • Leerveld • Vak • Leerarea • Leeruitkoms • Leeruitkoms • Assesserings- Standaard • Assesserings- Standaard

  10. Verband tussen AOO en VOO AOO (HNKV) VOO (NKV) LU 1 LU 1 LU 2 LU 2 LU 3 LU 3 LU 4 LU 4 LU 5

  11. Verband tussen AOO en VOO • AOOS • SBA: 75% • ATA: 25 % • VOOS • DASS: 25% • Ekst. Eksamen75% • Mag ‘n praktiese eksamen insluit

  12. Definisie van Wiskunde Maak sin van die wereld en oplos van probleme Be-oefen deur alle kulture Dinamies en oop vir kontestasie beskrywende, numeriese en simboliese verwantskappe Maak kreatiewe en logiese redenering moontlik

  13. DOEL Persoonlike ontwikkeling Sosiale, wetenskaplike en ekonomiese ontwikkeling Waardering vir die dissipline Verdere studie en loopbane

  14. OMVANG • Getalle en Algebra • Differensiaal Rekene • Meetkunde en Meting • Datahantering en • Waarskynlikheid Sluit Trig. en Analities in Wiskundige modellering en toepassings in verskillende areas Historiese ontwikkeling Ander meetkundes Gebruik van beskikbare tegnologieë

  15. Opvoedkundige en Beroepsskakels Verdere studie in natuur-, wiskundige- en rekenaarwetenskappe ingenieurswese en tegnologie Beroepe in lewens-, aard-, ruimte en omgewingswetenskappe

  16. LeeruitkomsteWiskunde • LU 1: Getalle en Getalverwantskappe • LU 2: Funksies en Algebra • LU 3: Ruimte, Vorm en Meting • LU 4: Datahantering en Waarskynlikheid

  17. Definisie van Wiskundige Geletterdheid Begrip van die rol van Wiskunde in die gemeenskap Toepassings in die alledaagse lewe Interpreteer en analiseer alledaagse situasies Vertroue om numeries en ruimtelik te dink

  18. DOEL Maak sin van numeriese en ruimtelike informasie in die media Verdere studie en loopbane Leerdersskappe Analiseer situasies en kreatiewe probleem- oplossing in die alledaagse lewe Self-regulerende persoon Bydraende werker Deelnemende landsburger

  19. OMVANG Finansiële wiskunde Wiskundige modellering en toepassing in die alledaagse lewe Getalle en Algebra Meetkunde en Meting Datahantering Gebruik van tegnologie en reken instrumente

  20. Opvoedkundige en Beroepsskakels • Vermoë om die wiskundige vereistes van die alledaagse lewe met vertroue te hanteer • Leerderskappe • Tersiêre studie: Vermoë om wiskundig- verwante vereistes in die sosiale- en lewenswetenskappe te hanteer

  21. LeeruitkomsteWiskundige Geletterdheid • LU 1: Getalle en bewerkings in konteks • LU 2: Funksionele Verwantskappe • LU 3: Ruimte, vorm en meting • LU 4: Datahantering

More Related